www.MyPE.co.za: Omdat dit belangrik is om te weet wat jou regte ná 'n eis is, wil ek die beginsel van "subrogasie" verduidelik asook uitbrei oor algemene voorwaardes van versekeringskontrakte, skryf finansiële raadgewer Pieter Willem Moolman. In eenvoudige taal, is subrogasie die reg van 'n versekeraar om namens 'n kliënt teenoor derde partye op te tree en sodanig van die kliënt se regte asook alle beskikbare inligting gebruik te maak. Dit behels byvoorbeeld dat die versekerde die … [Read more...] about Pieter Willem Moolman: Eis(h), wat nou?
financial advice
Pieter Willem Moolman: Makelaars bied ekstra versekering
www.MyPE.co.za: Moenie blindelings vertrou dat jou korttermynversekering goedkoper gaan wees as jy met ’n “direkte” versekeraar werk nie, skryf finansiële raadgewer Pieter Willem Moolman. Mens sien sodanige maatskappye se advertensies letterlik oral en, met die koste van bemarking, moet mens die vraag vra of dit nie die kliënt op die ou end meer kos as om van die dienste van ’n makelaar gebruik te maak nie. Ek wil my verstout om te sê dat diegene wat met direkte versekeraars werk … [Read more...] about Pieter Willem Moolman: Makelaars bied ekstra versekering

