Today's posts from our featured Port Elizabeth Blogger: Talitha & Jaco – The Boma & The Plantation – Port Elizabeth: Ek wou al vroegdag hierdie troue op ons webwerf geplaas het maar sukkel eerlikwaar om uit al die fotos wat ons die dag geneem het, te kies. Dis ‘n amper onmoontlike taak om met ‘n handvol fototjies die troue ten volle ten toon te stel. Die dag was propvol glimlagte, trane en harts oomlike. Nadat […] Source: FullCircle Photography | Port Elizabeth and Garden … [Read more...] about Talitha & Jaco – The Boma & The Plantation – Port Elizabeth – Featured Blog
Talitha
Jaco en Talitha verrasing verlowing – Elandsriviervallei – 13 Desember 2016 – Featured Blog
Today's posts from our featured Port Elizabeth Blogger: Jaco en Talitha verrasing verlowing – Elandsriviervallei – 13 Desember 2016: Talitha het gister verjaar en onder die voorwendsel van ‘n verjaarsdag verrassing het Jaco niks in sy pad laat staan om die perfekte verlowing te beplan nie. Helikopter rit na die plaas, groot uitgepakte kliphart wat die landingsplek aandui, David wat wat haar ontvang het, fakkels en rose wat die pad aanwys, musikante wat agtergrondmusiek … [Read more...] about Jaco en Talitha verrasing verlowing – Elandsriviervallei – 13 Desember 2016 – Featured Blog
