Today’s posts from our featured Port Elizabeth Blogger:
Jaco en Talitha verrasing verlowing – Elandsriviervallei – 13 Desember 2016: Talitha het gister verjaar en onder die voorwendsel van ‘n verjaarsdag verrassing het Jaco niks in sy pad laat staan om die perfekte verlowing te beplan nie. Helikopter rit na die plaas, groot uitgepakte kliphart wat die landingsplek aandui, David wat wat haar ontvang het, fakkels en rose wat die pad aanwys, musikante wat agtergrondmusiek […]
Source: FullCircle Photography | Port Elizabeth and Garden Route wedding photographers.
Madelein en Henco se troue – Lombardini – 10 Desember 2016: Madelein en Henco se troue was stylvol, prettig en bowenal familie gerig. Die weer was dreigend maar uiteindelik perfek vir hul fotosessie in die middag. Geniet hierdie skelmkykie van ‘n baie spesiale paartjie.
Source: FullCircle Photography | Port Elizabeth and Garden Route wedding photographers.
Click HERE to submit your blog to be part of this daily feature.
CLICK HERE to get a daily digest of PE Goodness straight into your inbox with the MyPE Monday to Friday Newsletter.
Port Elizabethan
Latest posts by Port Elizabethan (see all)
- Why Fewer People Are Being Convicted for Commercial Crimes - 15 May 2026
- Urgent Call for South Africa to Support and Join Global Efforts to Phase Out Fossil Fuels - 15 April 2026
- Unfenced 6 SAI Army Base Outside Makhanda Claims Another Life - 20 November 2025
- Death Toll Rises From Makhado Bus Crash - 21 October 2025
- Law Clinics Flooded as Home Affairs Blocks Asylum Seekers From the System - 15 October 2025
