Geagte Redakteur, Ek is werksaam in Haiti by 'n plaaslike skool op Saint Marc Ek het 'n dogter in matriek in Framesby Hoerskool. Sy doen ook vir sakgeld saans diens as kelnerin by n restuarant In Kabegaprk waar n vragmotor bo oor n motor gery het. Die bestuurder van die motor, 'n dame is uit die voertuig geslinger en die voertuig was nog 'n slag or haar ook. My dogter was eerste op die toneel en het met die hulp van bystaanders 2 kinders uit die voertuig gehaal en versorg. Ook dadelik die … [Read more...] about Framesby Matrikulant werk kwyt omdat sy erg beseerde by botsing help

