Watch more videos From Port Elizabeth.
Vanoggend vroeg is ten minste een perd in Port Elizabeth met ‘n panga doodgekap en ander is met messe aangeval. Dan Roodt lewer kommentaar oor dié en ander gevalle van dieremishandeling.
Ondersteun Dan Roodt en dié kanaal!
Patreon: https://www.patreon.com/danroodt
PayPal: https://www.paypal.com/cgi-bin/webscr?cmd=_s-xclick&hosted_button_id=85LKY3FFCD5PG&source=url
Om ons bankbesonderhede in ZAR, USD of EUR, te ontvang e-pos asb. na inlig[by]praag.org.
Vir ‘n debietorder, teken in by http://praag.co.za/?page_id=19181
Dankie!
Click HERE to find more ‘Port Elizabeth News’.
CLICK HERE to submit your favourite video From Port Elizabeth.
Visit the MyPE Observations From Port Elizabeth YouTube Channel | More PE Videos.
Click here to submit your Press Release – free.
Have you tried: Videos From PE ?
Quick Eastern Cape/Port Elizabeth Fact: Port Elizabeth is the largest City in the Eastern Cape Province, it is known as ‘The Windy City’ or the ‘Friendly City’. One of the countries largest seaports, the city was originally founded as a settlement for British emigrants. The area was previously inhabited by the San and the Xhosa. The city now forms part of the Nelson Mandela Metropolitan Municipality, which includes Uitenhage and Despatch.
Port Elizabethan
Latest posts by Port Elizabethan (see all)
- Why Fewer People Are Being Convicted for Commercial Crimes - 15 May 2026
- Urgent Call for South Africa to Support and Join Global Efforts to Phase Out Fossil Fuels - 15 April 2026
- Unfenced 6 SAI Army Base Outside Makhanda Claims Another Life - 20 November 2025
- Death Toll Rises From Makhado Bus Crash - 21 October 2025
- Law Clinics Flooded as Home Affairs Blocks Asylum Seekers From the System - 15 October 2025


Jy is n baie interesante persoon. Maar asb kry meer lewe in jou attention.
Wat betekent die gefluit op die inlas videoclip op 1:27 ? Weet iemand..
Is dit iets soos skaaphonde opdrag gee?
Salaam. Imagine thy can do this to animals. Barbaric. You c how God will come with his natural disaster amongs this is people. Soon soon
ons moet hierdie bose gedrag aanskou sodat ons kan sien hoe die ALMAGTIGE SKEPPER van hemel en aarde die bose vernietig. wat vir die mens onmoontlik is IS vir GOD ons HERE JESUS moontlik. My siel en gees juig oorHOM maar nogtans bedroef oor die wie on nodig verlore gaan.
2 days later and now what no response from saps or cyril
Hoekom dit is so erg wat het die perde met dit te doen alles wat God geskape het moet ons vetoes…
Dit is nou wat gebeur as jy a land met BARBARE deel. Nou wonder daar nog mense hoe VERWOERD so ver in die toekoms kon sien.
hou goeie moed die HERE gaan ingryp sodra ons ons terug tot HOM bekeer soos in 1838 dan sal HY ons gebed verhoor en ons land genees. Ons sal dan die koskas van die wereld wees en almal sal verwonder wees oor wat GOD kan doen. Het dit in n droom en 2dae later fisies in lig gesien hoe n magdom van engele in wit op wit perde gereed staan en wag vir die bevel om ons land om te keer, Dit gaan verseker gebeur.
BLM??? Hoe kan jy HULLE lewe respekteer as hulle sulke barbaarse goed doen, hulle het geen respek vir enige lewe nie.
As die perde maar net kon weet hierdie barbare sou nie 'n kans gestaan het as hulle hulle bestorm en plat getrap het nie. Hulle moet net weet, 'what comes around goes around'. Hulle dag sal kom.
Die goed is die saad van satan.
Time to start doing to these thugs EXACTLY what they do to others and animals.
ENOUGH IS ENOUGH!!!
I
Barbare.
Dan: Dis nie mense wat saam ons in hierdie land woon nie. Dis kru barbaarse goed. En DIT gaan nooit verander nie.
Dit word deesdae te erg vir woorde, om jou humeur en frustrasie op n onskuldige dier uit te haal is boos. Dink die woord mens is on van pas om te gebruik vir die wreedaards.Nie eens onskuldige diere is veilig in die vuil, wrede SA. Waarna is ons oppad in SA. want die anc goewerment is nie die antwoord.
The EFF and these #@%% are the ANC shocktroopers to intimidate Whites – the civil war has begun
Thanks FW
Net om die draai van my huis. Perde se bene gebreek, kakebene afgeslaan met knopkieries en 4 dood. Van die ander mag dalk nog uitgesit word. Barbare. Kom ons maak onskuldige diere dood en vermink hulle want ons is ongelukkig oor ons afgedank is……Ek kan iemand wat so ooptree nie ‘n mens noem nie. Hoe laag moet jy daal om dit te kan regverdig
Die trop mentaliteit tree weereens na vore