2020 SPAR Kirkwood Wildsfees staan oor tot 2021: Ná deeglike oorweging het die direksie en bestuur van die SPAR Kirkwood Wildsfees besluit om nié die 2020-fees weens die wêreldwye uitbreek van die COVID19-virus aan te bied nie “Maar wees gerus, ons het reeds ons datums en planne in plek vir volgende jaar se SPAR Kirkwoods Wildsfees wat oor die naweek van 25 – 27 Junie aangebied sal word,” sê Jenni Honsbein, feesdirekteur. “Dit was n baie moeilike besluit om te neem,” sê Paul Marais, voorsitter … [Read more...] about 2020 SPAR Kirkwood Wildsfees staan oor tot 2021 – MyPR.co.za
