Today's posts from our featured Port Elizabeth Blogger: Carel & Sherise – Happy Hippo Seekoeirivier – Paradys Strand: Dis moeilik om hierdie troue in een woord op te som – dit het letterlik al die regte bestandele bevat, ‘n pragtige bruid, ‘n aantreklike bruidegom, tonne “detail” en ‘n aseomrowende trou venue, maar dit was veral die boere gasvryheid wat hierdie troue vir ons laat uitstaan het. Van ons eerste intrap slag by die […] Source: FullCircle … [Read more...] about Carel & Sherise – Happy Hippo Seekoeirivier – Paradys Strand – Featured Blog
