Today's posts from our featured Port Elizabeth Blogger: Marizaan & Dewald – Lombardini wedding and function venue: Wat ‘n pragtige troue vir ‘n pragtige opregte paartjie was dit nie. Met hul fondamente stewig in hul geloof gevestig, sien ons net sukses vorentoe vir hulle. Na ‘n week van stormagtige wind in Port Elizabeth en omgewing, het Dewald en Marizaan ‘n pragtige dag reg van bo af ontvang vir hulle bruilof fees. Source: FullCircle Photography | Port Elizabeth and … [Read more...] about Marizaan & Dewald – Lombardini wedding and function venue – Featured Blog
Marizaan
Marizaan en Dewald se e-sessie – Featured Blog
Today's posts from our featured Port Elizabeth Blogger: Marizaan en Dewald se e-sessie: Hierdie naweek het ons die voorreg gehad om ‘n pragtige paartjie se foto’s te neem by ‘n pragtige plek wat hulle aan ons bekend gestel het. Dewald en Marizaan trou in September en bly tans in verskillende dorpe en sien mekaar slegs oor naweke. Hierdie naweek het hulle van die geleentheid gebruik gemaak om ons […] Source: FullCircle Photography | Port Elizabeth and Garden Route … [Read more...] about Marizaan en Dewald se e-sessie – Featured Blog
