Today's posts from our featured Port Elizabeth Blogger: Iwanka en Burger by Inkwenkwezi: Iwanka en Burger is hierdie afgelope naweek in die eg verbind by Inkwenkwezi, naby Oos Londen. Sowat 6 jaar gelede het ek Iwanka ontmoet deur werk wat ek gedoen het vir haar werkgewer. Dit is lekker om te sien wanneer mense wat jy ken liefde vind en dat daardie liefde geresiprokeer word. Geniet hierdie […] Source: FullCircle Photography | Port Elizabeth and Garden Route wedding … [Read more...] about Iwanka en Burger by Inkwenkwezi – Featured Blog
