Today's posts from our featured Port Elizabeth Blogger: Marizaan en Dewald se e-sessie: Hierdie naweek het ons die voorreg gehad om ‘n pragtige paartjie se foto’s te neem by ‘n pragtige plek wat hulle aan ons bekend gestel het. Dewald en Marizaan trou in September en bly tans in verskillende dorpe en sien mekaar slegs oor naweke. Hierdie naweek het hulle van die geleentheid gebruik gemaak om ons […] Source: FullCircle Photography | Port Elizabeth and Garden Route … [Read more...] about Marizaan en Dewald se e-sessie – Featured Blog
