Advies Vir Huiseienaars Oor Hul Versekering: South Africa, Junie 2020 – Daar is en was nie ‘n beter tyd om ‘n huis te koop as in die afgelope dekade nie, is wat Paul Stevens, Uitvoerende Hoof van Just Property, te sê het. Hy voeg by dat as jy in staat is om dit te kan doen, moet jy nie vergeet om die versekering as nuwe huiseienaar in ag neem nie. ‘Glo dit of nie, maar dit is moontlik om ‘n huis te koop tydens die nasionale staat van inperkings wat ons tans beleef,’ … [Read more...] about Advies Vir Huiseienaars Oor Hul Versekering – MyPR.co.za

