This image referencing ‘Malabar Port Elizabeth’ is courtesy of Flickr. Click on the name of the Flickr account holder below the photograph to see more images.
Barcelona-Projek se Boardwalk-Uitstappie
Die Barcelona Voedingsprojek in Malabar, Port Elizabeth, het ontstaan toe ‘n lidmaat van Somerstrand kinders op straat raakgesien het. Toe hy vra waar hulle bly, was die antwoord: “In die bos”. Hy het gaan kyk en saam met vriende besluit om iets aan die kinders se lot te doen. ‘n Baie groot donasie skoene is bekom en teen R20 per paar aan huishulpe verkoop en so is R20,000 ingesamel. Dit is gebruik om vraghouers en ‘n groot gasstoof te koop. Donateurs skenk voedsel. Deesdae kry 350 kinders uit die “bos” 2 keer per week ‘n voedsame maal bestaande uit samp, en sop wat kool, aartappel, wortel, uie, vleisbene e.s.m. insluit. Die projek het deesdae 2 vraghouers, en dit word op Woensdae vir ‘n munisipale gesondheidskliniek gebruik. Daar is ook ‘n geestelike bediening aan die kinders. Jongste statistiek toon aan dat al die kinders wat sop ontvang nou skoolgaan. Die projek is amper 6 jaar oud.
Die Barcelona Voedingsprojek in Malabar, Port Elizabeth, het ontstaan toe Theo Haveman kinders op straat raakgesien het. Toe hy vra waar hulle bly, was die antwoord: “In die bos”. Hy het gaan kyk en saam met vriende besluit om iets aan die kinders se lot te doen. ‘n Baie groot donasie skoene is bekom en teen R20 per paar aan huishulpe verkoop en so is R20,000 ingesamel. Dit is gebruik om vraghouers en ‘n groot gasstoof te koop. Donateurs skenk voedsel. Deesdae kry 350 kinders uit die “bos” 2 keer per week ‘n voedsame maal bestaande uit samp, en sop wat kool, aartappel, wortel, uie, vleisbene e.s.m. insluit. Die projek het deesdae 2 vraghouers, en dit word op Woensdae vir ‘n munisipale gesondheidskliniek gebruik. Daar is ook ‘n geestelike bediening aan die kinders. Jongste statistiek toon aan dat al die kinders wat sop ontvang nou skoolgaan. Die projek is amper 6 jaar oud.
This image is automatically selected as it was published with this keyword/s relevant to Port Elizabeth: Malabar Port Elizabeth. Please – CLICK HERE to report any ‘offensive’ images. Don’t forget to support and thank the photographer.
Submit your own Port Elizabeth images here.
Port Elizabethan
Latest posts by Port Elizabethan (see all)
- Why Fewer People Are Being Convicted for Commercial Crimes - 15 May 2026
- Urgent Call for South Africa to Support and Join Global Efforts to Phase Out Fossil Fuels - 15 April 2026
- Unfenced 6 SAI Army Base Outside Makhanda Claims Another Life - 20 November 2025
- Death Toll Rises From Makhado Bus Crash - 21 October 2025
- Law Clinics Flooded as Home Affairs Blocks Asylum Seekers From the System - 15 October 2025

