Marren House
- 0415834384
- 10 May 2023
Ons Lodge is gelee in die Oos-Kaap. Tussen Somerset Oos en Graaff-reinet. 15km Buitekant ‘n klein dorpie genaamd Pearston. As jy wil wegbreek van die gejaag van die allerdaagse lewe, is hierdie die perfekte plek! Die lodge is gelee in die vlaktes en bied ongelooflike uitsigte en sonsondergangs. Water word nog op die ouderwedse manier verhit- ‘n donkie. Daar is ‘n plaasdam om die ergste hitte af te weer. Baie veilig om te stap en fiets te ry, terwyl jy die springbokke en steenbokkies aanskou.
Claiming your listing is the best way to manage and protect your business. We charge a small fee as an additional security measure to ensure that the correct business entity claims.
Claim Now!There are no reviews yet.